Mark 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het 'n paar klein vissies gehad, en hy het geseën en bevel gegee om hulle ook voor hulle te sit.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het ook ’n paar vissies gehad. Nadat Jesus die seën oor die vissies uitgespreek het, het Hy gesê dat dit ook uitgedeel moes word.
Afrikaans 1933/1953
Hulle het ook 'n paar vissies gehad; en nadat Hy gedank het, sê Hy dat hulle dit ook moet voorsit.
Afrikaans 1983
Hulle het ook 'n paar vissies gehad; en nadat Hy die seën gevra het, het Hy gesê hulle moet dit ook uitdeel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het ook 'n paar vissies gehad. Nadat Hy die seëngebed daaroor uitgespreek het, het Hy gesê dat hulle ook dit moet voorsit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het ook 'n paar vissies gehad. Jesus het dit geneem en weer vir God dankie gesê. Toe het Hy gesê sy dissipels moet die vis ook vir die mense gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar was ’n paar klein vissies ook. Ook daarvoor het Jesus vir God dankie gesê en dit onder die mense uitgedeel.