Mark 9:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het hom gevra en gesê: Waarom sê die skrifgeleerdes dat Elía eers moet kom?
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het Hom toe uitgevra: “Waarom hou die skrifkenners vol dat Elia eers moet terugkeer voordat die Messias sal verskyn?”
Afrikaans 1933/1953
En hulle vra Hom en sê: Waarom sê die skrifgeleerdes dat El¡a eers moet kom?
Afrikaans 1983
Hulle vra Hom toe: “Waarom sê die skrifgeleerdes dat Elia eers moet kom?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle vra Hom toe: “Waarom sê die skrifkenners dat Elia eers moet kom?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dissipels het vir Jesus gevra: “Hoekom sê die skrifgeleerdes Elia moet kom voordat die Messias kom?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle vra toe vir Jesus: “Waarom sê die slim mense dat Elia eers moet kom voordat die beloofde Redder sy opwagting gaan maak?” “Wel,” sê Jesus, “laat Ek dit so stel.