Mark 9:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy vra die skrifgeleerdes: Wat vra julle met hulle?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy vra die skrifkenners toe: “Waaroor stry julle met my dissipels?”
Afrikaans 1933/1953
Daarop vra Hy die skrifgeleerdes: Waarom redetwis julle met hulle?
Afrikaans 1983
Hy het vir die skrifgeleerdes gevra: “Waaroor redeneer julle met my dissipels?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het hulle gevra: “Waaroor redeneer julle met hulle?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir die skrifgeleerdes gevra: “Hoekom stry julle met my dissipels?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Waaroor stry julle so met hulle?” vra Jesus.