Mark 9:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy sê vir hulle: Hierdie soort kan uit niks voortkom nie, behalwe deur gebed en vas.
Afrikaans (NLV) 2011
Waarop Hy hulle geantwoord het: “Hierdie soort kan net deur gebed uitgedryf word.”
Afrikaans 1933/1953
En Hy sê vir hulle: Hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie.
Afrikaans 1983
Hy het vir hulle gesê: “Hierdie goed kan met niks anders as met gebed uitgedrywe word nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het vir hulle gesê: “Hierdie soort kan met niks anders as met gebed uitgedryf word nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het hulle geantwoord: “'n Mens kan hierdie soort onrein gees net uitjaag as jy tot God bid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sê toe: “Hierdie soort bose gees kan net uitgedryf word as jy God in gebed daarvoor vra.”