Mark 9:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hy wat nie teen ons is nie, is aan ons kant.
Afrikaans (NLV) 2011
Wie nie teen ons is nie, is vir ons.
Afrikaans 1933/1953
want wie nie teen ons is nie, is vir ons.
Afrikaans 1983
Wie nie téén ons is nie, is vír ons.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want wie nie teen ons is nie, is vir ons.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As hy nie teen ons is nie, dan help hy ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Iemand wat nie ons vyand is nie, is ons vriend.”