Matthew 1:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Esegía was die vader van Manasse; en Manasse was die vader van Amon; en Amon was die vader van Josias;
Afrikaans (NLV) 2011
Hiskia die pa van Manasse, Manasse die pa van Amon, Amon die pa van Josia,
Afrikaans 1933/1953
en Hisk¡a die vader van Manasse, en Manasse die vader van Amon, en Amon die vader van Jos¡a,
Afrikaans 1983
Hiskia was die vader van Manasse, Manasse van Amon, en Amon van Josia;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hiskia het Manasse verwek, Manasse het Amon verwek, Amon het Josia verwek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hiskia was die pa van Manasse, Manasse die pa van Amon, en Amon die pa van Josia.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En Hiskia het ’n seun gehad met die naam Manasse. Op sy beurt was Manasse die pa van Amon. Amon was die pa van Josia, en