Matthew 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josias was die vader van Jechonia en sy broers omtrent die tyd dat hulle na Babel weggevoer is.
Afrikaans (NLV) 2011
Josia die pa van Jojagin en sy broers. Teen hierdie tyd het die Babiloniese ballingskap begin.
Afrikaans 1933/1953
en Jos¡a die vader van Jegonia en sy broers in die tyd van die Babiloniese ballingskap.
Afrikaans 1983
Josia was die vader van Jojagin en sy broers. Toe is die volk weggevoer na Babilonië toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en in die tyd van die wegvoering na Babilon het Josia Jojagin en sy broers verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josia was die pa van Jojagin en sy broers. Dit was in die tyd toe die mense van Juda slawe was in Babilonië.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Josia was die pa van Jojagin en sy broers. In daardie tyd is die Israeliete as slawe na Babilonië toe weggevoer.