Matthew 1:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nadat hulle na Babel gebring is, het Jechonia die vader van Salatiël gehad; en Salatiël was die vader van Sorobabel;
Afrikaans (NLV) 2011
Tydens die Babiloniese ballingskap het Jojagin die pa geword van Sealtiël. Sealtiël was die pa van Serubbabel,
Afrikaans 1933/1953
En ndie Babiloniese ballingskap het Jegonia die vader geword van Se ltiël, en Se ltiël was die vader van Serubb bel,
Afrikaans 1983
En na die Babiloniese ballingskap was dit so: Jojagin was die vader van Sealtiël, en Sealtiël van Serubbabel;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ná die wegvoering na Babilon het Jojagin Sealtiël verwek, Sealtiël het Serubbabel verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ná die tyd toe die mense van Juda slawe was in Babilonië, het Jojagin die pa van Sealtiël geword. Sealtiël was die pa van Serubbabel,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het gesorg dat die Babiloniese ballingskap nie ’n einde aan die geslagsregister van Jesus gemaak het nie. Jojagin het kort daarna ’n seun gehad met die naam Sealtiël. Sealtiël se seun was Serubbabel.