Matthew 1:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Sorobabel was die vader van Abiud; en Abiud was die vader van Eljakim; en Eljakim was die vader van Asor;
Afrikaans (NLV) 2011
Serubbabel die pa van Abihud, Abihud die pa van Eljakim, Eljakim die pa van Asor,
Afrikaans 1933/1953
en Serubb bel die vader van Ab¡ud, en Ab¡ud die vader van Âljakim, en Âljakim die vader van Asor,
Afrikaans 1983
Serubbabel was die vader van Abihud, Abihud van Eljakim, en Eljakim van Asor;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Serubbabel het Abihud verwek, Abihud het Eljakim verwek, Eljakim het Asor verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Serubbabel die pa van Abihud, Abihud die pa van Eljakim, en Eljakim die pa van Asor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op sy beurt was Serubbabel die pa van Abihud, en Abihud die pa van Eljakim. Eljakim het ’n seun gehad met die naam Asor.