Matthew 1:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Asor was die vader van Sadok; en Sadok was die vader van Agim; en Achim was die vader van Eliud;
Afrikaans (NLV) 2011
Asor die pa van Sadok, Sadok die pa van Agim, Agim die pa van Elihud,
Afrikaans 1933/1953
en Asor die vader van Sadok, en Sadok die vader van Agim, en Agim die vader van El¡ud,
Afrikaans 1983
Asor was die vader van Sadok, Sadok van Agim, en Agim van Elihud;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Asor het Sadok verwek, Sadok het Agim verwek, Agim het Elihud verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asor was die pa van Sadok, Sadok die pa van Agim, en Agim die pa van Elihud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Asor was die pa van Sadok, en Sadok die pa van Agim. Agim het sy seun Elihud genoem,