Matthew 1:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Eliud was die vader van Eleasar; en Eleasar was die vader van Mattan; en Mattan was die vader van Jakob;
Afrikaans (NLV) 2011
Elihud die pa van Eleasar, Eleasar die pa van Mattan, Mattan die pa van Jakob.
Afrikaans 1933/1953
en El¡ud die vader van Ele sar, en Ele sar die vader van Mattan, en Mattan die vader van Jakob,
Afrikaans 1983
Elihud was die vader van Eleasar, Eleasar van Mattan, en Mattan van Jakob;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elihud het Eleasar verwek, Eleasar het Mattan verwek, Mattan het Jakob verwek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elihud was die pa van Eleasar, Eleasar die pa van Mattan, en Mattan die pa van Jakob.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
terwyl Elihud sý seun Eleasar genoem het. Eleasar was weer die pa van Mattan. Mattan was die pa van Jakob.