Matthew 1:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jakob was die vader van Josef, die man van Maria, uit wie gebore is Jesus, wat Christus genoem word.
Afrikaans (NLV) 2011
Jakob was die pa van Josef, die man van Maria. Sy was die ma van Jesus, wat die Messias genoem word.
Afrikaans 1933/1953
en Jakob die vader van Josef, die man van Maria uit wie gebore is Jesus wat Christus genoem word.
Afrikaans 1983
Jakob was die vader van Josef, die man van Maria uit wie gebore is Jesus wat Christus genoem word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en Jakob het Josef verwek, die man van Maria, uit wie Jesus, wat bekend staan as Christus, gebore is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jakob was die pa van Josef, en Josef was Maria se man. Maria was die ma van Jesus. Die mense het Hom ook die Christus genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jakob was die pa van Josef, die man van Maria. Sy is die vrou wat Jesus in die wêreld gebring het. En Jesus is natuurlik die Messias, die Gestuurde van God.