Matthew 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Abraham het vir Isak verwek; en Isak het Jakob verwek; en Jakob was die vader van Judas en sy broers;
Afrikaans (NLV) 2011
Abraham was die pa van Isak, Isak die pa van Jakob, Jakob die pa van Juda en sy broers.
Afrikaans 1933/1953
Abraham was die vader van Isak, en Isak die vader van Jakob, en Jakob die vader van Juda en sy broers;
Afrikaans 1983
Abraham was die vader van Isak, Isak van Jakob, en Jakob van Juda en sy broers;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Abraham het Isak verwek, Isak het Jakob verwek, Jakob het Juda en sy broers verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abraham was die pa van Isak, Isak die pa van Jakob, en Jakob die pa van Juda en sy broers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abraham was Isak se pa. En Isak was Jakob se pa. Jakob was die pa van Juda en sy broers.