Matthew 1:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy sal 'n seun baar, en jy moet hom JESUS noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy sal aan ’n Seun geboorte gee, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes red.”
Afrikaans 1933/1953
en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
Afrikaans 1983
Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy sal geboorte gee aan 'n seun, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sy sal 'n seun kry, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy gaan een van die dae ’n Seun hê. Jy moet Hom Jesus noem. Hy sal sy volk binnekort van al hulle sondes vrymaak.”