Matthew 1:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit het alles gebeur, sodat vervul sou word wat van die Here gespreek is deur die profeet deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Dit alles het gebeur om die Here se boodskap deur die profeet te laat uitkom:
Afrikaans 1933/1953
En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het:
Afrikaans 1983
Dit het alles gebeur sodat die woord wat die Here deur sy profeet gesê het, vervul sou word:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit het alles gebeur sodat wat die Here deur die profeet gesê het, vervul kon word:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al hierdie dinge het gebeur sodat dit waar kan word wat die Here gesê het. Die profeet het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So het die woorde waar geword wat die Here deur die profeet Jesaja gesê het: