Matthew 1:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe Josef uit die slaap opgewek is, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou na hom geneem.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Josef wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het. Hy het Maria as sy vrou by hom in die huis geneem,
Afrikaans 1933/1953
En toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem;
Afrikaans 1983
Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het en met haar getrou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het en haar as sy vrou by hom geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nadat Josef wakker geword het, het hy gedoen wat die engel van die Here vir hom gesê het. Hy het met Maria getrou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Josef wakker word, het hy presies gedoen wat die engel vir hom gesê het. Hy het met Maria getrou.