Matthew 1:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Judas was die vader van Phares en Zara van Thamar; en Phares het Esrom verwek; en Esrom het Aram verwek;
Afrikaans (NLV) 2011
Juda was die pa van Peres en Serag by Tamar. Peres was die pa van Gesron, Gesron die pa van Ram,
Afrikaans 1933/1953
en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram,
Afrikaans 1983
Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, Peres van Gesron, en Gesron van Ram;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Juda het Peres en Serag by Tamar verwek, Peres het Gesron verwek, Gesron het Ram verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Juda was die pa van Peres en Serag, en hulle ma was Tamar. Peres was die pa van Gesron, en Gesron die pa van Ram.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op sy beurt was Juda die pa van die tweeling Peres en Serag. Hulle ma se naam was Tamar. Haar seuns was Peres en Serag. Peres was Gesron se pa, en Gesron die pa van Ram.