Matthew 1:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Aram was die vader van Aminadab; en Aminadab het Naasson verwek; en Naasson het Salmon verwek;
Afrikaans (NLV) 2011
Ram die pa van Amminadab, Amminadab die pa van Nagson, Nagson die pa van Salmon.
Afrikaans 1933/1953
en Ram die vader van Amm¡nadab, en Amm¡nadab die vader van Nagson, en Nagson die vader van Salmon,
Afrikaans 1983
Ram was die vader van Amminadab, Amminadab van Nagson, en Nagson van Salmon;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ram het Amminadab verwek, Amminadab het Nagson verwek, Nagson het Salmon verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ram was die pa van Amminadab, en Amminadab die pa van Nagson, en Nagson die pa van Salmon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ram was Amminadab se pa, terwyl Amminadab die pa van Nagson en Salmon was.