Matthew 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Salmon was die vader van Boos van Ragab; en Boos was die vader van Obed van Rut; en Obed was die vader van Isai;
Afrikaans (NLV) 2011
Salmon was die pa van Boas by Ragab, Boas die pa van Obed by Rut, Obed die pa van Isai,
Afrikaans 1933/1953
en Salmon die vader van Boas by Ragab, en Boas die vader van Obed by Rut, en Obed die vader van Isai,
Afrikaans 1983
Salmon was die vader van Boas by Ragab, Boas van Obed by Rut, Obed van Isai;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salmon het Boas by Ragab verwek, Boas het Obed by Rut verwek, Obed het Isai verwek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salmon was die pa van Boas, en Boas se ma was Ragab. Boas was die pa van Obed, en Obed se ma was Rut. Obed was die pa van Isai
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salmon was getroud met Ragab. Hulle het ’n seun gehad met die naam Boas. Sy vrou se naam was Rut. Sy was ’n Moabiet. Hulle het hulle seun Obed genoem. Obed se seun was Isai.