Matthew 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Isai was die vader van koning Dawid; en koning Dawid het Salomo verwek van haar wat die vrou van Urias was;
Afrikaans (NLV) 2011
Isai die pa van koning Dawid. Dawid was die pa van Salomo by die vrou van Urija,
Afrikaans 1933/1953
en Isai die vader van koning Dawid, en koning Dawid die vader van Salomo by die vrou van Ur¡a,
Afrikaans 1983
Isai was die vader van koning Dawid. Dawid was die vader van Salomo by die vrou van Urija;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en Isai het Dawid, die koning, verwek. Dawid het Salomo by die vrou van Urija verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en Isai die pa van koning Dawid. Dawid was die pa van Salomo, en Salomo se ma was die vrou van Uria.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Isai was die pa van koning Dawid. Dawid was Salomo se pa. Salomo is gebore uit die verhouding tussen Dawid en Batseba.