Matthew 1:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Salomo was die vader van Robeam; en Robeam was die vader van Abia; en Abía was die vader van Asa;
Afrikaans (NLV) 2011
Salomo die pa van Rehabeam, Rehabeam die pa van Abia, Abia die pa van Asa,
Afrikaans 1933/1953
en Salomo die vader van Reh beam, en Reh beam die vader van Ab¡a, en Ab¡a die vader van Asa,
Afrikaans 1983
Salomo was die vader van Rehabeam, Rehabeam van Abia en Abia van Asa;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salomo het Rehabeam verwek, Rehabeam het Abia verwek, Abia het Asa verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salomo was die pa van Rehabeam, en Rehabeam die pa van Abia, en Abia die pa van Asa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo het ’n seun gehad met die naam Rehabeam. Hy was die pa van Abia, en Abia die pa van Asa.