Matthew 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Asa was die vader van Josafat; en Josafat was die vader van Joram; en Joram was die vader van Ozias;
Afrikaans (NLV) 2011
Asa die pa van Josafat, Josafat die pa van Joram, Joram die pa van Ussia,
Afrikaans 1933/1953
en Asa die vader van Josafat, en Josafat die vader van Joram, en Joram die vader van Uss¡a,
Afrikaans 1983
Asa was die vader van Josafat, Josafat van Joram, en Joram van Ussia;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Asa het Josafat verwek, Josafat het Joram verwek, Joram het Ussia verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asa was die pa van Josafat, Josafat die pa van Joram, en Joram die pa van Ussia.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Asa was Josafat se pa, terwyl Josafat die pa van Joram was. Joram se seun was Ussia,