Matthew 1:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ozias was die vader van Joatam; en Joatam was die vader van Agas; en Agas was die vader van Esegía;
Afrikaans (NLV) 2011
Ussia die pa van Jotam, Jotam die pa van Agas, Agas die pa van Hiskia,
Afrikaans 1933/1953
en Uss¡a die vader van Jotam, en Jotam die vader van Agas, en Agas die vader van Hisk¡a,
Afrikaans 1983
Ussia was die vader van Jotam, Jotam van Agas, en Agas van Hiskia;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ussia het Jotam verwek, Jotam het Agas verwek, Agas het Hiskia verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ussia was die pa van Jotam, Jotam die pa van Agas, en Agas die pa van Hiskia.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en Ussia se seun was Jotam. Jotam se seun was Agas. Agas het ’n seun gehad met die naam Hiskia.