Matthew 12:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het sy hand na sy dissipels uitgesteek en gesê: Hier is my moeder en my broers!
Afrikaans (NLV) 2011
Daarop wys Hy na sy dissipels en sê: “Daar is my ma en my broers.
Afrikaans 1933/1953
En Hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: Dr is my moeder en my broers.
Afrikaans 1983
Toe wys Hy met sy hand na sy dissipels en sê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Hy sy hand na sy dissipels uitgesteek met die woorde: “Kyk, hier is my moeder en my broers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus wys toe met sy hand na sy dissipels en Hy sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy wys toe na die mense wat Hom met oorgawe volg. “Sulke mense is my regte familie;