Matthew 13:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy antwoord en sê vir hulle: Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens;
Afrikaans (NLV) 2011
“Goed,” antwoord Jesus. “Ek, die Seun van die Mens, is die boer wat die goeie saad saai.
Afrikaans 1933/1953
En Hy het geantwoord en vir hulle gesê: Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens,
Afrikaans 1983
Jesus antwoord: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het geantwoord: “Die een wat die goeie saad saai, is die •Seun van die Mens;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hulle gesê: “Die Persoon wat die goeie saad saai, is Ek, die Seun van die mens.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus het begin verduidelik: “Die boer wat die skoon saad saai, is die Seun.