Matthew 13:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe hy saai, het van die saad langs die pad geval, en die voëls het gekom en dit opgeëet.
Afrikaans (NLV) 2011
In die saaiproses het party van die saad op ’n voetpaadjie geval en die voëls het dit kom oppik.
Afrikaans 1933/1953
en terwyl hy saai, val 'n deel langs die pad, en die voëls het gekom en dit opgeëet.
Afrikaans 1983
die voëls het gekom en dit opgepik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Tydens die saaiery het 'n deel van die saad langs die pad geval, en die voëls het gekom en dit opgepik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe hy die saad gesaai het, het party van die saad op die voetpad in die koringland geval. Die voëls het gekom en hulle het daardie saad opgepik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die voëls was dadelik by en gou was daar niks van hierdie saad meer oor nie.