Matthew 14:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle sê vir hom: Ons het hier net vyf brode en twee visse.
Afrikaans (NLV) 2011
“Onmoontlik!” het hulle uitgeroep. “Al wat ons hier het, is vyf brode en twee visse.”
Afrikaans 1933/1953
Maar hulle antwoord Hom: Ons het hier net vyf brode en twee visse.
Afrikaans 1983
Hulle sê toe vir Hom: “Ons het hier net vyf brode en twee visse.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle sê toe vir Hom: “Ons het hier net vyf brode en twee visse.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dissipels sê toe vir Jesus: “Ons het net vyf brode en twee visse.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ons het net vyf brode en twee visse hier by ons,” het hulle verbaas gereageer.