Matthew 14:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Petrus het Hom geantwoord en gesê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.
Afrikaans (NLV) 2011
Petrus sê toe vir Hom: “Here, as dit regtig U is, laat my dan op die water na U toe kom.”
Afrikaans 1933/1953
En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.
Afrikaans 1983
Toe sê Petrus vir Hom: “Here, as dit regtig U is, beveel my om op die water na U toe te kom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
•Petrus het Hom geantwoord: “Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Petrus sê toe vir Jesus: “Here, as dit U is, sê dan ek moet op die water na U toe loop.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Petrus roep toe: “Here, as dit regtig U is, sê dan vir my om op die water na U toe te stap.” “Waarvoor wag jy?