Matthew 14:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar toe hy die wind sien woes, was hy bang; en begin sink, het hy uitgeroep en gesê: Here, red my!
Afrikaans (NLV) 2011
Maar toe hy die hoë golwe rondom hom sien, het hy paniekerig geword en begin sink. Hy skree toe vir Jesus: “Here, red my!”
Afrikaans 1933/1953
Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my!
Afrikaans 1983
Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang geword en begin sink en uitgeroep: “Here, red my!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar toe hy sien hoe sterk die wind was, het hy bang geword. Toe hy begin sink, skreeu hy: “Here, red my!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar toe Petrus sien die wind is sterk, het hy bang geword. Hy het begin sink en hy het geskree: “Here, red my!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar toe hy sien hoe sterk die wind is, het sy moed hom begeef. Hy het begin sink. Hy roep toe benoud: “Here, red my!”