Matthew 14:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die wat in die skuit was, gekom en Hom aanbid en gesê: Voorwaar, U is die Seun van God.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarop het die mense in die skuit Hom aanbid. “U is werklik die Seun van God!” het hulle uitgeroep.
Afrikaans 1933/1953
Toe kom die wat in die skuit was, en val voor Hom neer en sê: Waarlik, U is die Seun van God!
Afrikaans 1983
Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: “U is waarlik die Seun van God.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dié in die boot het voor Hom neergeval en gesê: “Waarlik, U is die •Seun van God!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense wat in die boot was, het voor Jesus gekniel en vir Hom gesê: “Waarlik, U is die Seun van God.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dissipels wat in die boot was, het in eerbied voor Jesus neergeval. Hulle het Hom aanbid en gesê: “U is regtig die Seun van God!”