Matthew 14:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want Johannes sê vir hom: Dit is nie geoorloof vir jou om haar te hê nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Jy mag dit nie doen nie.”
Afrikaans 1933/1953
Want Johannes het vir hom gesê: Dit is u nie geoorloof om haar te hê nie.
Afrikaans 1983
want Johannes het vir Herodes gesê: “U mag haar nie as vrou vat nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want Johannes het herhaaldelik vir Herodes gesê: “U mag haar nie as vrou hê nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Haar naam was Herodias. Johannes het reguit vir Herodes gesê: “Dit is verkeerd dat jy haar vir jou vat!” Herodes was so kwaad hieroor dat hy Johannes in die tronk gegooi het.