Matthew 14:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar toe Herodes se verjaarsdag gehou is, het die dogter van Herodias voor hulle gedans en Herodes behaag.
Afrikaans (NLV) 2011
Met Herodes se verjaarsdagviering het Herodias se dogter voor die gaste gedans. Herodes was so in sy skik daarmee
Afrikaans 1933/1953
Maar by die viering van die verjaarsdag van Herodes het die dogter van Herodias voor hulle gedans en Herodes behaag.
Afrikaans 1983
Met Herodes se verjaarsdagviering het die dogter van Herodias voor die gaste gedans. Herodes was so in sy skik met haar
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Tydens Herodes se verjaarsdagviering het die dogter van Herodias voor almal gedans, en sy het Herodes bekoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Op Herodes se verjaarsdag het die dogter van Herodias tussen al die mense gedans. Dit was vir Herodes baie mooi,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Rukkie later het Herodias haar verjaardagpartytjie gehou. Haar dogter het vir al die gaste gedans.