Matthew 15:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het skrifgeleerdes en Fariseërs wat uit Jerusalem was, na Jesus gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar kom toe Fariseërs en skrifkenners van Jerusalem af na Jesus toe en sê:
Afrikaans 1933/1953
Toe kom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê:
Afrikaans 1983
In dié tyd het daar Fariseërs en skrifgeleerdes van Jerusalem af by Jesus gekom en Hom gevra:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe kom daar •Fariseërs en skrifkenners uit Jerusalem by Jesus aan en sê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar kom toe Fariseërs en skrifgeleerdes van Jerusalem na Jesus toe en hulle vra vir Hom:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kort daarna het ’n groepie Fariseërs en skrifkenners uit Jerusalem hulle opwagting gemaak. Hulle vra toe vir Jesus: