Matthew 15:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Hy antwoord en sê: Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal uitgeroei word.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Hy het geantwoord: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal uitgetrek word.
Afrikaans 1933/1953
Maar Hy antwoord en sê: Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.
Afrikaans 1983
Maar Jesus antwoord: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal uitgetrek word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het egter geantwoord: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal met wortel en al uitgetrek word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus sê toe vir hulle: “My Vader wat in die hemel is, sal elke plant uittrek wat Hy nie geplant het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus antwoord toe: “My hemelse Vader sal elkeen wat nie in Hom glo nie in die hel gooi.