Matthew 15:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus sê: Is julle ook nog sonder verstand?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sê vir hulle: “Verstaan selfs julle dit nog steeds nie?
Afrikaans 1933/1953
Maar Jesus sê: Is julle dan ook nog sonder verstand?
Afrikaans 1983
“Verstaan ook julle dit nog nie?” antwoord Jesus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het gesê: “Is ook julle nog steeds sonder begrip?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hom gesê: “Julle is my dissipels, maar ook júlle verstaan dit nou nog nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus antwoord: “Hoe is dit moontlik? Het julle regtig so min begrip vir wat Ek sê?