Matthew 15:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus sê vir hulle: Hoeveel brode het julle? En hulle sê: Sewe en 'n paar vissies.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus vra hulle toe: “Hoeveel brode het julle?” Hulle het geantwoord: “Sewe, en ’n paar vissies.”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Jesus vir hulle: Hoeveel brode het julle? En hulle antwoord: Sewe, en 'n paar vissies.
Afrikaans 1983
“Hoeveel brood het julle?” vra Hy vir hulle. “Sewe,” antwoord hulle, “en 'n paar vissies.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus sê vir hulle: “Hoeveel brode het julle?” Hulle antwoord: “Sewe, en 'n paar vissies.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus vra toe vir hulle: “Hoeveel brood het julle?” En hulle sê vir Hom: “Ons het sewe brode en 'n paar klein vissies.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hoeveel brood het julle by julle?” vra Hy. “Sewe brode en ’n paar vissies,” antwoord hulle.

Recommended Reading