Matthew 16:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sê toe vir hulle: “En wat van julle, wie sê julle is Ek?”
Afrikaans 1933/1953
Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek?
Afrikaans 1983
“Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy sê toe vir hulle: “Maar julle, wie sê julle is Ek?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hulle gevra: “Maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is Ek?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus vra hulle toe trompop: “En wat sê julle van My? Wie is Ek volgens julle?”