Matthew 17:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy dissipels het Hom gevra en gesê: Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elia eers moet kom?
Afrikaans (NLV) 2011
Sy dissipels vra Hom toe: “Hoe sê die skrifkenners dan dat Elia eers moet kom voordat die Messias kom?”
Afrikaans 1933/1953
En sy dissipels vra Hom en sê: Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat El¡a eers moet kom?
Afrikaans 1983
Die dissipels vra Hom toe: “Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elia eers moet kom?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dissipels het Hom gevra: “Waarom sê die skrifkenners dan dat Elia eers moet kom?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dissipels het vir Jesus gevra: “Hoekom sê die skrifgeleerdes dat Elia moet kom voordat die Messias kom?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle vra toe vir Hom: “Hoekom sê al die skrifkenners dan dat Elia eers aarde toe moet kom voordat die Messias sy opwagting maak?”