Matthew 17:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus antwoord en sê vir hulle: Elía sal waarlik eers kom en alles herstel.
Afrikaans (NLV) 2011
Waarop Jesus antwoord: “Elia kom inderdaad eers om alles in orde te bring.
Afrikaans 1933/1953
En Jesus antwoord en sê vir hulle: Dis waar, El¡a kom eers en sal alles herstel;
Afrikaans 1983
“Elia kom wel om alles weer reg te maak,” antwoord Hy,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het geantwoord: “Elia kom inderdaad, en hy sal alles herstel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus antwoord toe: “Dit is waar, Elia kom eers en hy sal alles gereedmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Dit is so,” het Jesus geantwoord. “Elia kom om alles gereed te maak.
Recommended Reading