Matthew 17:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ek het hom na u dissipels gebring, en hulle kon hom nie genees nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het hom na u dissipels toe gebring, maar hulle kon hom nie gesond maak nie.”
Afrikaans 1933/1953
En ek het hom na u dissipels gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie.
Afrikaans 1983
Ek het hom al na u dissipels toe gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het hom na u dissipels gebring, maar hulle kon hom nie gesond maak nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het hom na u dissipels toe gebring en hulle kon hom nie gesond maak nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het hom na u dissipels toe gevat, maar hulle kon niks vir hom doen nie.”