Matthew 2:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hulle die ster sien, was hulle met groot blydskap verheug.
Afrikaans (NLV) 2011
Met dié dat hulle die ster sien, het ’n wonderlike blydskap oor hulle gekom.
Afrikaans 1933/1953
En toe hulle die ster sien, het hulle hul met baie groot blydskap verheug.
Afrikaans 1983
Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hulle die ster sien, het hulle 'n onbeskryflike groot vreugde ervaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die sterrekykers sien die ster is daar, was hulle baie bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daaroor was hulle baie bly. Dit het stadig voor hulle uitbeweeg. Uiteindelik het die ster tot stilstand gekom bokant die plek waar Jesus en sy ouers was.