Matthew 2:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hy opstaan, het hy die kindjie en sy moeder in die nag geneem en na Egipte vertrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Josef het toe opgestaan en nog daardie selfde nag met die Kindjie en sy ma na Egipte toe vertrek.
Afrikaans 1933/1953
Hy het toe opgestaan, die Kindjie en sy moeder in die nag geneem en na Egipte vertrek.
Afrikaans 1983
Josef het toe opgestaan en in die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte toe vertrek
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josef het toe gereedgemaak en gedurende die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josef het toe opgestaan. Hy het die Kindjie en sy ma in die nag saam met hom geneem en hulle het na Egipte gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Josef het dadelik opgestaan, vir Maria wakker gemaak en inderhaas met haar en Jesus in die middel van die nag uit die dorp padgegee. Hulle het na Egipte toe gegaan.