Matthew 2:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe is vervul wat gespreek is deur die profeet Jeremiah, deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Daarmee is Jeremia se uitspraak vervul:
Afrikaans 1933/1953
Toe is vervul wat deur Jeremia, die profeet, gespreek is toe hy gesê het:
Afrikaans 1983
Toe is die woord vervul wat die Here deur die profeet Jeremia gesê het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe is vervul wat deur die profeet Jeremia gesê is:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
So het gebeur wat die profeet Jeremia gesê het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So het die woorde van Jeremia ook waar geword: