Matthew 2:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar toe Herodes dood was, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef in Egipte,
Afrikaans (NLV) 2011
Ná Herodes se dood verskyn daar ’n engel van die Here in ’n droom aan Josef en sê vir hom:
Afrikaans 1933/1953
En ndie dood van Herodes het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef in Egipte verskyn
Afrikaans 1983
Na die dood van Herodes verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef in Egipte
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Herodes het gesterf, en kyk, daar het in Egipte 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef verskyn
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Later, toe koning Herodes gesterf het, was Josef nog in Egipte. 'n Engel van die Here het in 'n droom aan Josef verskyn. Die engel het vir Josef gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Herodes se dood het die engel van die Here weer in ’n droom met Josef in Egipte gepraat.