Matthew 2:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het opgestaan en die kindjie en sy moeder geneem en in die land van Israel gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
Josef het dadelik met die Kindjie en sy ma vertrek en hy het in die land Israel aangekom.
Afrikaans 1933/1953
En hy het opgestaan, die Kindjie en sy moeder geneem en in die land van Israel gekom.
Afrikaans 1983
Josef het toe opgestaan, die Kindjie en sy moeder geneem en na die land van Israel toe teruggegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het opgestaan en die Kindjie en sy moeder saamgeneem en in die land Israel aangekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josef het toe gereedgemaak. Hy het die Kindjie en sy ma geneem en na Israel gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Josef het gedoen wat die engel gesê het. Hy het saam met Jesus en sy ma teruggegaan na Israel toe.