Matthew 2:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het gekom en gaan woon in 'n stad met die naam van Nasaret, sodat vervul sou word wat deur die profete gespreek is: Hy sal 'n Nasaréner genoem word.
Afrikaans (NLV) 2011
En so het hy hom gaan vestig in ’n dorp met die naam Nasaret. Daarmee is die uitspraak van die profete vervul dat die Messias ’n Nasarener genoem sou word.
Afrikaans 1933/1953
En hy het gaan woon in 'n stad met die naam van N saret, sodat vervul sou word wat deur die profete gespreek is, dat Hy Nasar,ner genoem sou word.
Afrikaans 1983
Daar aangekom, het hy gaan woon in 'n dorp met die naam Nasaret. So is vervul wat deur die profete gesê is: Hy sal Nasarener genoem word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en in 'n dorp met die naam Nasaret gaan woon, sodat vervul sou word wat deur die profete gesê is: “Hy sal 'n Nasarener genoem word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josef het gaan woon in die stad Nasaret. So het gebeur wat die profete gesê het: “Die mense sal Jesus 'n ‘Nasarener’ noem.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar het Josef en sy gesin in ’n dorpie met die naam Nasaret gaan bly. So het die profete se woorde waar geword dat die Verlosser ’n Nasarener genoem sou word.