Matthew 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe koning Herodes hierdie dinge hoor, was hy ontsteld, en die hele Jerusalem saam met hom.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe koning Herodes hiervan hoor, het dit hom hewig ontstel; so ook die hele Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953
En toe koning Herodes dit hoor, was hy ontsteld en die hele Jerusalem saam met hom;
Afrikaans 1983
Toe koning Herodes hiervan hoor, was hy, en die hele Jerusalem saam met hom, hewig ontsteld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe koning Herodes dit hoor, was hy ontsteld, en die hele Jerusalem saam met hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe koning Herodes dit hoor, was hy en al die mense in Jerusalem baie geskok en bekommerd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kort voor lank het Herodes ook van die geleerdes uit die ooste se storie te hore gekom. Hy was baie omgekrap oor wat hulle oor die nuwe Joodse koning gesê het. So ook die res van Jerusalem.