Matthew 2:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle sê vir hom: In Betlehem in Judéa, want so is geskrywe deur die profeet:
Afrikaans (NLV) 2011
“In Betlehem in Judea, want die profeet het soos volg geskryf:
Afrikaans 1933/1953
En hulle het vir hom gesê: Te Betlehem in Jud,a, want so is daar deur die profeet geskrywe:
Afrikaans 1983
Hulle het hom geantwoord: “In Betlehem in Judea, want so is dit deur 'n profeet geskrywe:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het vir hom gesê: “In Betlehem, Judea, want so staan daar deur die profeet geskryf,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het vir hom gesê: “Die Christus sal gebore word in die stad Betlehem in die provinsie Judea, want dit is wat die profeet geskryf het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“In Betlehem, in die landstreek van Judea,” het hulle geantwoord. Die profeet Miga het immers geskryf: