Matthew 20:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus wat opgegaan het na Jerusalem, het die twaalf dissipels op die pad afsonderlik geneem en vir hulle gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl Jesus na Jerusalem onderweg was, het Hy sy dissipels opsy geneem en vir hulle gesê:
Afrikaans 1933/1953
En toe Jesus opgaan na Jerusalem, het Hy die twaalf dissipels op die pad alleen geneem en vir hulle gesê:
Afrikaans 1983
Terwyl Jesus na Jerusalem toe op pad was, neem Hy die twaalf dissipels opsy, en so in die loop sê Hy vir hulle:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het opgegaan na Jerusalem. Onderweg het Hy die twaalf dissipels opsy geneem en vir hulle gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus was op die pad na Jerusalem. Hy het met die twaalf dissipels alleen gepraat en vir hulle gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op pad na Jerusalem het Jesus sy dissipels op ’n dag eenkant toe geroep. Hy sê toe vir hulle: