Matthew 20:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle sê vir Hom: Here, dat ons oë geopen kan word.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het gesê: “Here, ons wil sien!”
Afrikaans 1933/1953
Hulle antwoord Hom: Here, dat ons oë geopen mag word.
Afrikaans 1983
Hulle sê toe vir Hom: “Here, dat ons oë oopgaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle antwoord Hom: “Here, dat ons oë geopen mag word!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle sê toe: “Here, ons wil graag sien.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ag, Here, ons wil so graag sien! Maak asseblief ons oë gesond,” antwoord hulle.